Parlement-brand: Mafe bly in selle lê toe hy in hof moet verskyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zandile Christmas Mafe in die landdroshof tydens ’n vorige hofverskyning.  Foto: Jaco Marais
Zandile Christmas Mafe in die landdroshof tydens ’n vorige hofverskyning. Foto: Jaco Marais

Zandile Christmas Mafe (49) moes Vrydag vir die eerste keer in die hooggeregshof in Kaapstad in ’n voorverhoor verskyn.

Maar toe sy saak geroep is, het hy op die vloer in die aanhoudingselle gaan lê en gesê hy kan nie opstaan nie en sal nie in die hof kan verskyn nie.

Mafe staan tereg op aanklagte van huisbraak met die doel om brandstigting te pleeg, brandstigting, terrorisme en diefstal. Die klagte spruit uit die brand wat op 2 Januarie vanjaar in die Volksraad-gebou en die Nasionale Vergadering.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.85
+0.5%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,663.77
+0.2%
Silwer
18.98
+0.9%
Palladium
2,203.50
-0.1%
Platinum
864.50
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,219
+0.5%
Alle aandele
63,561
+0.5%
Hulpbronne 10
59,765
-0.1%
Industriële 25
77,047
+0.4%
Finansiële 15
13,907
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos