Pistorius na Gqeberha geskuif vir gesprekke met Steenkamps

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oscar Pistorius Foto: Argief
Oscar Pistorius Foto: Argief

Die veroordeelde moordenaar Oscar Pistorius (35) is van ’n gevangenis in Pretoria na Gqeberha in die Oos-Kaap geskuif sodat hy met Reeva Steenkamp se ouers, Barry en June, in gesprek kan tree.

Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Maandag in ’n verklaring gesê: “Oscar Leonard Pistorius is na een van ons korrektiewe fasiliteite in Gqeberha in die St. Albans-bestuursgebied geskuif.

“Die oordrag word genoodsaak deur die behoefte om met die prosesse van ’n slagoffer-oortreder-dialoog te begin aangesien die slagoffers in Gqeberha gesetel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 179/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.62
-0.1%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,843.05
0.0%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,175.85
+1.3%
Platinum
1,019.82
-1.3%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,063
+0.6%
Alle aandele
72,570
+0.6%
Hulpbronne 10
73,015
+2.2%
Industriële 25
90,391
-0.6%
Finansiële 15
14,810
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos