Plaasmoorde by Boshof: Moordenaars sit 2 keer lewenslank

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sakkie en Ina van der Berg
Sakkie en Ina van der Berg

Kort nadat die moordenaars van ’n egpaar van die Boshof-distrik twee keer lewenslange tronkstraf in die hooggeregshof in Bloemfontein opgelê is, het een sy middelvinger vir die ondersoekbeampte gewys.

Thami Terence Kat (36) het Vrydag dié teken gewys toe ao. Dirk van Rijn die hofsaal saam met familielede van die vermoorde Sakkie (67) en Ina (62) van der Berg van die plaas Blouboswes verlaat het.

Dit was kort nadat regter Celesté Reinders Kat en sy medebeskuldigdes, Johannes Sekgoro (43), Leepile Daniel Sidasi (47) en Daniel Tsekiso Seloane (31), elk tot twee keer lewenslange tronkstraf gevonnis het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 179/3
Singhbhum Strikers 0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.88
-0.1%
Rand - Pond
19.50
-0.2%
Rand - Euro
16.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,828.85
+0.3%
Silwer
21.31
+0.7%
Palladium
1,891.16
+1.0%
Platinum
918.14
+0.7%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,920
+0.6%
Alle aandele
68,181
+0.5%
Hulpbronne 10
66,554
+1.6%
Industriële 25
80,542
+0.4%
Finansiële 15
15,359
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos