Polisiehoë wat moet beskerm, verkrag toe slagoffers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images

’n Gewese takbevelvoerder van die polisie se eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele geweld (GKS) in Frankfort is in die rondgaande hooggeregshof in Sasolburg aan verkragting, seksuele aanranding, vervalsing, korrupsie en afpersing skuldig bevind.

Die vroue en kinders wat kapt. Lerole Schadrack Motsoeneng (58) moes beskerm, het sy slagoffers geword, het adv. Sophie Giorgi namens die staat voor regter Philip Loubser betoog.

In die sake waarin hy hul klagte moes ondersoek, het hy self die misdadiger geword. Hy het sy slagoffers ook as maklike teikens uitgesoek, het sy gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,776.82
-0.2%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,158.00
+0.3%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos