Deel

‘Polisielede moenie borgtog kry ná Nathaniel se dood’

akkreditasie
Die drie polisielede wat verbind word met Nathaniel Julies se skietdood, het Donderdag vir die eerste keer saam in die landdroshof verskyn. Van links is sers. Simon (Scorpion) Ndyalvane, konst. Caylene Whiteboy en Foster Netshiongolo, ’n speurder van die Eldoradopark-polisiekantoor.  Foto: Brümilda Swartbooi
Die drie polisielede wat verbind word met Nathaniel Julies se skietdood, het Donderdag vir die eerste keer saam in die landdroshof verskyn. Van links is sers. Simon (Scorpion) Ndyalvane, konst. Caylene Whiteboy en Foster Netshiongolo, ’n speurder van die Eldoradopark-polisiekantoor. Foto: Brümilda Swartbooi

Die mense van Eldorado Park sal ontsteld wees as die drie polisielede wat verbind word met die skietdood van Nathaniel (Lockies) Julies, op borgtog vrygelaat word, sê Larry Varrie, ’n woordvoerder van Nathaniel se gesin.

Nathaniel, wat aan downsindroom gely het, is in Augustus naby sy ouerhuis in Eldorado Park doodgeskiet en is Saterdag begrawe.

Die drie polisielede wat ná sy skietdood vasgetrek is, het Donderdag weer in die landdroshof in Protea, Soweto, verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.0%
Rand - Pond
22.39
+0.1%
Rand - Euro
19.69
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
959.94
-0.8%
Palladium
1,416.15
+0.7%
Goud
1,968.27
-0.3%
Silwer
23.22
-0.4%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,445
0.0%
Alle aandele
76,047
0.0%
Hulpbronne 10
66,459
0.0%
Industriële 25
102,327
0.0%
Finansiële 15
15,628
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos