Porsche sonder petrol, lyk in huis

akkreditasie
Hans Wessels
Hans Wessels

Die petrol van ’n vermoedelik vermoorde oudprokureur se splinternuwe wit Porsche was naby Laingsburg aan die opraak, toe wou twee insittendes dit glo vir R50 000 verkwansel.

Maar ’n polisiepatrollie het onraad vermoed en hulle voorgekeer. Dit het daartoe gelei dat die motor se eienaar, Hans Wessels (71), dood in sy strandhuis in Kleinmond in die Wes-Kaap gekry is.

’n Buurman het aan Rapport gesê in Desember is Wessels aangerand en van sy motor beroof. Dis toe dat hy die nuwe Porsche gekoop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 20/0
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Moroka Swallows 2
Cape Town City 2
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.97
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.21
+0.4%
Silwer
20.50
-0.9%
Palladium
2,258.50
+0.7%
Platinum
938.00
-0.7%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos