Deel

Proses teen Mkhwebane het niks te make met politiek, hoor hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Busisiwe Mkhwebane Foto: Gallo Images
Adv. Busisiwe Mkhwebane Foto: Gallo Images

Die proses wat die spesiale parlementêre art. 194-komitee teen die geskorste openbare beskermer (OB) volg, is regverdig en word ingevolge die Nasionale Vergadering (NV) se reëls en regulasies hanteer.

Beweringe van ’n politieke “heksejag” en dat die DA alles in sy vermoë sal doen om van adv. Busisiwe Mkhwebane, die OB, ontslae te raak, hou nie steek nie.

Dit gaan nie hier oor politiek nie, sê adv. Ismail Jamie SC, wat namens Qubudile Dyantyi, voorsitter van dié komitee, en die speaker van die Nasionale Vergadering optree in die OB se jongste aansoek om ’n besluit van die parlement te laat tersyde stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.08
+1.2%
Rand - Pond
22.24
+0.9%
Rand - Euro
19.67
+0.9%
Rand - Aus dollar
12.13
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
982.02
-0.3%
Palladium
1,426.88
-1.1%
Goud
1,991.11
+1.1%
Silwer
23.09
+0.5%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos