KYK | Putfontein-moorde: Kruise 3 j. ná moord op paartjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marika Fleischman en Johanna Kuhn by die kruise wat Donderdag vir hul vermoorde kinders geplant is.   Foto: Melinda Stuurman
Marika Fleischman en Johanna Kuhn by die kruise wat Donderdag vir hul vermoorde kinders geplant is. Foto: Melinda Stuurman


Drie jaar ná die skietdood van Jessica Kuhn (23) en Johanco Fleischman (19) het hul families Donderdag twee kruise ter herinnering aan die paartjie geplant op die plek waar hulle vermoor is.

Hulle is op 26 Mei 2019 langs die N12-snelweg naby die Putfontein-afrit aan die Oos-Rand in Gauteng doodgeskiet. Hul voertuig het sonder brandstof gaan staan toe Malosi Gift Shima (23) en Ishmael Hlabati (34) hulle koelbloedig doodgeskiet het. Niks is geroof nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.02
-0.9%
Rand - Pond
20.13
+0.0%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.71
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,747.37
-0.7%
Silwer
19.06
-2.5%
Palladium
2,128.50
-1.4%
Platinum
898.50
-1.7%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos