Deel

Reeva se ma aanstaande week van aangesig tot aangesig met Oscar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oscar Pistorius  Foto: Themba Hadebe/AP
Oscar Pistorius Foto: Themba Hadebe/AP

Vir die eerste keer in bykans sewe jaar sal June Steenkamp eersdaags weer van aangesig tot aangesig met haar dogter Reeva se moordenaar kom.

Oscar Pistorius se paroolsitting is geskeduleer vir die einde van vandeesmaand sodat ’n besluit geneem kan word of hy vrygelaat moet word.

Tania Koen, die Steenkamps se prokureur, het bevestig dat June wel Pistorius se paroolsitting op Vrydag 31 Maart by die Atteridgeville-gevangenis in Pretoria gaan bywoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.68
-0.1%
Rand - Pond
24.32
-0.2%
Rand - Euro
21.08
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.92
-0.5%
Palladium
1,420.02
-0.7%
Goud
1,943.52
-0.2%
Silwer
23.17
-0.6%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos