Regering se plig om te beskerm, sê staat in SAB-saak

akkreditasie
Hierdie foto is as ’n bewys by die regering se repliek ingedien en wys die verskil in die trauma-afdeling in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal op 1 Januarie 2015 en 1 Januarie 2021. Foto: Verskaf
Hierdie foto is as ’n bewys by die regering se repliek ingedien en wys die verskil in die trauma-afdeling in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal op 1 Januarie 2015 en 1 Januarie 2021. Foto: Verskaf

Moeilike besluite moet geneem word en nie almal gaan met jou saamstem nie.

Só het pres. Cyril Ramaphosa gesê in ’n ondersteunende verklaring in die repliek van dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, in die saak waarin die Suid-Afrikaanse Bierbrouery (SAB) die regering voor die hooggeregshof in Kaapstad daag oor die alkoholverbod.

Dlamini-Zuma se repliek, wat Donderdagaand ingedien is, lui onder meer: “Die regering moet altyd lewens probeer beskerm, al het dit ’n impak op die ekonomie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
+1.1%
Rand - Pond
21.45
+0.5%
Rand - Euro
18.14
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,796.23
+0.1%
Silwer
23.40
+1.0%
Palladium
1,798.08
+2.7%
Platinum
973.50
+1.9%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,179
+1.2%
Alle aandele
69,488
+1.3%
Hulpbronne 10
65,305
+1.9%
Industriële 25
93,189
+0.3%
Finansiële 15
13,336
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos