Regering seëvier in saak oor Mej. Heelal-deelname in Israel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrika se Lalela Mswane in Israel met die Mej. Heelal-kompetisie. Foto: Facebook/Miss South Africa
Suid-Afrika se Lalela Mswane in Israel met die Mej. Heelal-kompetisie. Foto: Facebook/Miss South Africa

’n Organisasie sonder winsbejag het in die hof bloedneus gekry in ’n aansoek om die regering te dwing om sy standpunt oor Mej. Suid-Afrika om te keer.

Die Citizens for Integrity se aansoek dat die regering se onttrekking van sy steun aan die Mej. SA-organisasie vir die Mej. Heelal-kompetisie in Israel as ongrondwetlik en irrasioneel bevind word, is in die hooggeregshof in Pretoria van die hand gewys, lui ’n verklaring van die departement van kuns en kultuur.

Die departement het sy steun aan Lalela Mswane, Mej. SA, se deelname aan Mej. Heelal onttrek weens besware oor die politieke situasie in die gasheerland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 22/0
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.69
+0.7%
Rand - Euro
16.68
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,792.82
+0.2%
Silwer
20.52
+1.1%
Palladium
2,258.07
-1.4%
Platinum
954.57
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,120
-0.8%
Alle aandele
70,853
-0.6%
Hulpbronne 10
64,111
-2.6%
Industriële 25
86,799
-0.3%
Finansiële 15
16,084
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos