Regsadvies oor Grace Mugabe ‘was verkeerd’ – minister

akkreditasie
Grace MugabeFoto: Argief
Grace MugabeFoto: Argief

Die regsadvies wat die voormalige minister van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) afgeraai het om diplomatieke immuniteit aan Grace Mugabe toe te staan, was “verkeerd” en daarom het die minister dié raad “verwerp”.

Maite Nkoana-Mashabane, tans minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, hou in ’n beantwoordende verklaring vol dat sy in haar amp by Dirco by magte was om immuniteit teen vervolging aan Mugabe toe te staan, ondanks die regsadvies tot die teendeel deur die kantoor van die hoof-staatsregsadviseur (internasionale reg) dat Mugabe nie daarvoor kwalifiseer nie.

“Ek het die advies oorweeg, maar dit was verkeerd,” het die minister gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos