Deel

Regter wat saak moet hersien, kry g’n rekord daarvan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Regter Daniel Thulare Foto: Jaco Marais
Regter Daniel Thulare Foto: Jaco Marais

Dit blyk ongerymdhede by die landdroshof in Kaapstad het begin kop uitsteek. ’n Regter in die hooggeregshof het agterdogtig geraak nadat die rekord van ’n saak wat hy moes hersien, vernietig is.

Hoe dit gebeur het, is vir regter Daniel Thulare vreemd en volgens hom blyk dit dat daar net ’n roete na geregtigheid is as jy iemand ken wat ’n senior landdros ken, en deur dié nabyheid toegang het tot die inhoud van die saakdossiere, maar ook tot die rekords van die departement van justisie en korrektiewe dienste.

Thulare het in sy mees onlangse uitspraak gesê toe hy ’n saak van die landdroshof moes hersien, het dit geblyk dat die saak se papierwerk, die verklarings en ander dokumente wat saam met die dossier hoort, vernietig is nog voordat die saak in die hof aangehoor is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos