Deel

Biokinetikus-ontvoering: 1ste verdagte verskyn in hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Riana Pretorius is verlede week in Newton Park in Gqeberha ontvoer.  Foto: Facebook
Riana Pretorius is verlede week in Newton Park in Gqeberha ontvoer. Foto: Facebook

Terwyl die ontvoerde Riana Pretorius van Gqeberha al byna ’n week lank vermis word, het een van die twee mans wat kort ná haar ontvoering vasgetrek is in die hof verskyn.

Die 40-jarige Xolisile Rawutini het Maandagmiddag in die landdroshof in Gqeberha verskyn, maar is slegs van die onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie aangekla.

Luidens hofdokumente word die saak as ’n bylae 5-misdryf hanteer en sal die staat borgtog teenstaan wanneer hy Vrydag weer verskyn om met ’n borgtogaansoek te begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.67
-0.1%
Rand - Pond
24.31
-0.1%
Rand - Euro
21.07
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.86
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
1,024.95
-0.5%
Palladium
1,418.83
-0.8%
Goud
1,943.25
-0.2%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos