Rohde ná moord op vrou in psigiatriese hospitaal opgeneem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jason Rohde Foto: Argief
Jason Rohde Foto: Argief

Jason Rohde het aan die begin van 2018 ’n ernstige depressiewe ineenstorting gehad wat hom in ’n psigiatriese hospitaal laat beland het. Daar het hy onder meer binneaarse behandeling en verdowing ontvang.

Hy het toe nie vir sy moordverhoor opgedaag nie, maar sy regspan het al die nodige mediese verslae aan die hof voorsien, wat dit volgens Rohde nie in ag geneem het nie aangesien hy summier in hegtenis laat neem en in die aanhoudingselle in Stellenbosch aangehou is om die volgende dag in die hof te verskyn.

Regter Gayaat Salie-Hlophe, wat die saak aangehoor het, het nooit die getuienis van Rohde se psigiater, dr. Kevin Stoloff, of sy verslae in ag geneem nie, en sy het ook nie die negatiewe impak van die inhegtenisneming op Rohde se geestesgesondheid in ag geneem nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.5%
Rand - Pond
19.81
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,853.64
+0.4%
Silwer
21.80
+0.2%
Palladium
1,988.00
+0.9%
Platinum
960.50
+0.2%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos