Rohde: Salie-Hlophe ‘sal net terugstaan as die reg dit steun’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Met ’n masker en sy donkerbril is dit moeilik om te sien, maar Jason Rohde het Maandag by die hooggeregshof in Kaapstad sy aansoek bygewoon dat regter Gayaat Salie-Hlophe haar aan sy borgtogaansoek onttrek. Foto: Jaco Marais
Met ’n masker en sy donkerbril is dit moeilik om te sien, maar Jason Rohde het Maandag by die hooggeregshof in Kaapstad sy aansoek bygewoon dat regter Gayaat Salie-Hlophe haar aan sy borgtogaansoek onttrek. Foto: Jaco Marais

“Ek is hier omdat ek ’n ampseed afgelê het en die suggestie dat ek ’n grief koester teen mnr. Rohde, is nie waar nie.

“Dit is nie ’n maklike taak om terug te staan in hierdie saak nie, ek kan dit alleenlik doen as dit deur die reg ondersteun word.”

So het regter Gayaat Salie-Hlophe Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad gesê toe sy die aansoek aangehoor het om haarself te onttrek aan die borgtogaansoek hangende Jason Rohde se aansoek om verlof tot appèl in die konstitusionele hof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.59
+0.9%
Rand - Pond
19.69
+0.6%
Rand - Euro
16.70
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.14
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,860.92
+0.5%
Silwer
22.33
+1.4%
Palladium
2,054.00
+1.6%
Platinum
956.00
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,869
+1.4%
Alle aandele
70,450
+1.4%
Hulpbronne 10
77,191
+0.9%
Industriële 25
75,869
+1.0%
Finansiële 15
16,255
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos