Rugbyspeler hou vol hy word met iemand anders verwar

akkreditasie
Tiaan Swanepoel het na bewering ’n swanger vrou aangerand. Foto: Argief
Tiaan Swanepoel het na bewering ’n swanger vrou aangerand. Foto: Argief

’n Rugbyspeler van die Southern Kings hou by sy standpunt dat dit nie hy was wat ’n swanger vrou in Melkbosstrand aangerand het nie.

Tiaan Swanepoel (19) en sy vriendin, Anneke Pienaar, het Dinsdag in die plaaslike landdroshof in Atlantis op aanklagte van aanranding, crimen injuria en roekelose en nalatige bestuur verskyn.

Swanepoel staan tereg op die eerste twee aanklagte, terwyl Pienaar van roekelose en nalatige bestuur aangekla word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 67/0
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 264/6
New Zealand 329/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+1.0%
Rand - Euro
16.67
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,826.32
+0.2%
Silwer
21.14
+0.9%
Palladium
1,880.00
+2.0%
Platinum
911.50
+0.2%
Brent-ruolie
110.05
-1.5%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos