Saak teen ‘Donkie’ Booysen en 5 ander weer uitgestel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jerome (Donkie) Booysen (links voor) tydens ’n vroeër verskyning in die hooggeregshof in Kaapstad.  Foto: Jaco Marais
Jerome (Donkie) Booysen (links voor) tydens ’n vroeër verskyning in die hooggeregshof in Kaapstad. Foto: Jaco Marais

Die saak waarin Jerome “Donkie” Booysen (57) en vyf ander teregstaan weens die beweerde bedryf van ’n misdadige onderneming, is Vrydag in die hooggeregshof in Kaapstad tot 26 November vir nog ’n voorverhoor uitgestel.

Booysen, Kenneth Hansen, Kristo Mariens (27), Clinton Langeveldt (35), Jenene Jansen (40) en Herbert Zoutman (55) staan tereg op twee aanklagte wat verband hou met die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad en 97 aanklagte van handel in ongewenste middels waaraan mense verslaaf kan raak.

Die staat voer aan Booysen is die hoof van ’n misdaadonderneming wat op groot skaal dwelms vervaardig en verkoop het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 273/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+1.5%
Rand - Pond
21.07
+1.1%
Rand - Euro
17.91
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Goud
1,771.95
-0.6%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,742.50
-0.2%
Platinum
945.50
+1.0%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,613
-0.3%
Alle aandele
71,041
-0.2%
Hulpbronne 10
67,389
-0.7%
Industriële 25
93,896
-0.1%
Finansiële 15
13,919
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos