Saak teen Philander weer uitgestel vir ondersoek

akkreditasie
Soli Philander saam met ondersteuners van die gemeenskap van Springfield Terrace, Zonnebloem, buite die hof. Foto: Malherbe Nienaber
Soli Philander saam met ondersteuners van die gemeenskap van Springfield Terrace, Zonnebloem, buite die hof. Foto: Malherbe Nienaber

Die komediant Soli Philander sal later vandeesmaand weer in die hof in Kaapstad verskyn in verband met klagte van aanranding en oortreding van ’n beskermingsbevel.

Philander was die oggend in die landdroshof en het ná die tyd gesê die saak is uitgestel omdat die staat se dossier nog nie gereed is nie.

Hy is in Junie in hegtenis geneem ná ’n argument met ’n man wat in die Marionstigting se sentrum, tussen Distrik Ses en Woodstock, woon en die gemeenskap na bewering toegang weier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.37
-0.2%
Rand - Pond
20.60
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,799.12
-1.1%
Silwer
22.78
-3.1%
Palladium
2,293.50
-1.8%
Platinum
1,020.00
-1.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,056
-0.5%
Alle aandele
73,477
-0.4%
Hulpbronne 10
75,114
-0.2%
Industriële 25
90,551
-1.0%
Finansiële 15
15,009
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos