‘SAID-3’ wat glo spioeneer terug in hof

akkreditasie
Ivan Pillay, Andries Janse van Rensburg en Johann van Loggerenberg tydens 'n vorige verskyning in die hooggeregshof in Pretoria. Foto: Isabel Venter
Ivan Pillay, Andries Janse van Rensburg en Johann van Loggerenberg tydens 'n vorige verskyning in die hooggeregshof in Pretoria. Foto: Isabel Venter

Drie voormalige senior amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) verskyn weer Maandag in die hooggeregshof in Pretoria.

Johann van Loggerenberg (50), Ivan Pillay (65) en Andries Janse van Rensburg (54) word daarvan beskuldig dat hulle betrokke was by ’n spioenasie-operasie van die sogenaamde “rogue”-eenheid binne die SAID.

Soos vroeër berig het Pillay, as destydse hoofbestuurder van die SAID se hoërisiko-eenheid, en Janse van Rensburg en Van Loggerenberg, wat as spesialisbeamptes gewerk het, luidens die akte van beskuldiging in 2007 onregmatig afluisterapparaat in die kantore van die voormalige Skerpioene en die nasionale vervolgingsgesag se kantoor in Silverton, Pretoria, laat installeer en gesprekke afgeluister.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos