Deel

Samwu hof toe oor verbod op politieke ampte vir dié werkers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo Images

Samwu, die vakbond vir munisipale werkers, gaan die wysigings aan die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels – wat munisipale werkers verbied om op enige vlak politieke ampte te beklee – in die hoogste hof betwis.

Pres. Cyril Ramaphosa het die wysigings verlede jaar bekragtig. Politieke ampte verwys na die posisie van voorsitter, adjunkvoorsitter, sekretaris, adjunksekretaris of tesourier van ’n politieke party op nasionale, provinsiale, streek- of ander vlakke waarop die party funksioneer.

Papikie Mohale, nasionale woordvoerder van Samwu, sê hul prokureurs is besig om die hofstukke voor te berei wat binnekort by die konstitusionele hof ingedien sal word. Cosatu het gesê hy steun Samwu se besluit om die wysigings te betwis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos