Sasolburg-moorde: ‘My ma was ’n vegter’

akkreditasie
Annie Liebenberg en Michael Zantow is vermoedelik Vrydag vermoor.
Annie Liebenberg en Michael Zantow is vermoedelik Vrydag vermoor.

“Sy was ’n vegter en ek hoop daar waar sy nou is, het sy vrede. Al wat ek vir haar wil hê, is vrede.”

Maryke Liebenberg (37) raak emosioneel wanneer sy oor haar ma, Annie Liebenberg (63), praat. Annie en haar kêrel, Michael Zantow (65), is vermoedelik al Vrydag in Sasolburg vermoor en hul lyke is onderskeidelik Sondag en Maandag gevind.

Stanley Ligena (25) en Sithembiso Hlongwane (28), wat van die moorde beskuldig word, het Woensdag in die landdroshof in Sasolburg verskyn. Ligena het ’n seegroen T-hemp aangehad en Hlongwane ’n rooi gholfhemp bo-oor ’n swart langmouhemp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.15
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.7%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,822.54
+0.6%
Silwer
21.60
+2.3%
Palladium
2,025.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos