Seksuele misdrywe: 5 van familie ontken skuld

akkreditasie
Die vyf familielede wat teregstaan op altesaam 33 aanklagte wat verband hou met die seksuele misbruik en verwaarlosing van drie kinders, by ’n vorige verskyning in die Zeerust-landdroshof. Hul verhoor het Maandag in die hooggeregshof in Mmabatho begin .Foto: Susan Cilliers
Die vyf familielede wat teregstaan op altesaam 33 aanklagte wat verband hou met die seksuele misbruik en verwaarlosing van drie kinders, by ’n vorige verskyning in die Zeerust-landdroshof. Hul verhoor het Maandag in die hooggeregshof in Mmabatho begin .Foto: Susan Cilliers
Susan Cilliers

Vyf familielede van Zeerust in Noordwes wat van ’n magdom seksuele misdrywe teen drie kinders in hul familie aangekla word, het Maandag in die hooggeregshof in Mmabatho skuld ontken.

Adv. Riekie Krause, vir die staat, het die altesame 33 aanklagte Maandag aan die ouers, ouma, oom en ’n neef van die drie kinders gestel.

Hulle het geen pleitverduideliking aangebied nie. Die aanklagte teen die vyf volwassenes hou verband met die beweerde seksuele misbruik en verkragting van die twee oudste kinders, asook met die verwaarlosing en mishandeling van al drie kinders.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 515/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 238/7
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 163/8
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 35/6
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 65/2
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.62
-1.0%
Rand - Pond
20.92
-1.0%
Rand - Euro
17.41
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.1%
Goud
1,788.76
-0.5%
Silwer
22.39
-1.7%
Palladium
2,377.45
+0.1%
Platinum
1,011.39
-1.5%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos