Seun ‘jammer’, sit 25 j. oor ma se mesmoord, aanval op pa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ruan van Heerden
Ruan van Heerden

“Ek is jammer, Pa. Ek wou nie gehad het dit moes só uitdraai nie.”

Ruan van Heerden (20) het erken hy is “benoud”, kort voordat hy Dinsdag in die streekhof in Pretoria kragtens ’n pleit-en-vonnisooreenkoms tot effektief 25 jaar tronkstraf gevonnis is.

Minute later het hy skuld beken op ’n aanklag van moord op sy ma, Magda, een van poging tot moord op sy pa, Barnie, en op ’n aanklag van roof met verswarende omstandighede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos