Shell kan voortgaan met planne aan Wildekus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Betoger neem Sondag deel aan ’n optog by die V&A Waterfront in Kaapstad, waar die 'Amazon Warrior' vasgemeer het voordat dit na die Wildekus vertrek het. Foto: Gallo Images
’n Betoger neem Sondag deel aan ’n optog by die V&A Waterfront in Kaapstad, waar die 'Amazon Warrior' vasgemeer het voordat dit na die Wildekus vertrek het. Foto: Gallo Images

Shell kan voortgaan met sy planne vir seismiese toetse aan die Wildekus nadat 'n dringende aansoek in die hooggeregshof om 'n interdik teen die oliemaatskappy te kry Vrydagoggend misluk het.

Waarnemende regter Avinash Govindjee het die hofaansoek deur Natural Justice (NJ), Greenpeace en twee burgerlike organisasies om ‘n dringende interdik teen Shell se planne om olie en gas in die oseaan te ontgin, met koste van die hand gewys.

Govindjee het in sy uitspraak gesê die NJ en die ander partye het nie daarin geslaag om hom daarvan te oortuig dat onherroeplike skade aan die mariene omgewing aangerig sal word as Shell vandeesmaand met sy seismiese aktiwiteite in die Indiese Oseaan begin nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.11
+1.4%
Rand - Pond
20.63
+1.1%
Rand - Euro
17.15
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,845.88
+0.3%
Silwer
24.63
+2.0%
Palladium
2,053.89
+2.5%
Platinum
1,052.29
+2.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos