Shell, Mantashe kry bloedneus in hof oor eksplorasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Aktivis vaar op sy branderplank na die 'Amazon Warrior', die Noorse toetsvaartuig wat aan Shearwater behoort en deur Shell gebruik sal word om aan die Wildekus na olie en gas te soek. Foto: Green Connection
’n Aktivis vaar op sy branderplank na die 'Amazon Warrior', die Noorse toetsvaartuig wat aan Shearwater behoort en deur Shell gebruik sal word om aan die Wildekus na olie en gas te soek. Foto: Green Connection

Die uitspraak van die hooggeregshof in Makhanda (Grahamstad) dat Shell onmiddellik sy seismiese aktiwiteite aan die Wildekus moet staak, is as “ ’n massiewe oorwinning vir omgewings- en maatskaplike geregtigheid” geprys.

Regter Gerald Bloem het gisteroggend aan onder meer Sustaining the Wild Coast (SWC) toegegee Shell het sy plig versuim om geraakte gemeenskappe te raadpleeg voordat hy, as deel van ’n soektog na olie en gas, met sy seismiese aktiwiteite begin het.

SWC, verskeie gemeenskapsleiers van die Wildekus en All Rise, ’n groep omgewingsregslui, het vroeg vandeesmaand begin met regstappe om ’n dringende tussentydse interdik teen dié olie-en-gasreus te verkry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos