‘Shell sal projek dan los’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Shell-kenteken by ’n vulstasie in Colorado, Amerika.Foto: Reuters
’n Shell-kenteken by ’n vulstasie in Colorado, Amerika.Foto: Reuters

Shell se regsverteenwoordigers het die hooggeregshof in Ma­khanda (Grahamstad) Woensdagmiddag gewaarsku as ’n interdik teen hom toegestaan word en hy nie toegelaat word om vandeesmaand met seismiese toetse aan die Wildekus voort te gaan nie, sal hy die projek moontlik moet laat vaar.

Adv. Adrian Friedman, een van die multinasionale maatskappy se regsverteenwoordigers, het aan regter Avinash Govindjee gesê die maatskappy het miljoene dollars bestee en ook maande lank voorbereidingswerk gedoen sodat hy Woensdag met seismiese toetse aan die Wildekus kon begin.

Shell sal dit dus nie kan bekostig om met die eksplorasiewerk voort te gaan as die interdik toegestaan word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 159/6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.62
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,841.30
-0.1%
Silwer
23.77
-0.9%
Palladium
2,166.50
+0.9%
Platinum
1,020.00
-1.3%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,009
+0.5%
Alle aandele
72,500
+0.5%
Hulpbronne 10
72,947
+2.1%
Industriële 25
90,290
-0.7%
Finansiële 15
14,796
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos