Siemens-moord: ‘Baasbrein’ wil vra dat regter moet onttrek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Stanley Bakili en Mojalefa (Jali) Molosi verlede Maandag in die beskuldigdebank van die hooggeregshof in Bloemfontein.  Foto: Mike van Rooyen
Stanley Bakili en Mojalefa (Jali) Molosi verlede Maandag in die beskuldigdebank van die hooggeregshof in Bloemfontein. Foto: Mike van Rooyen

Die vermeende baasbrein agter die sluipmoord op Louis Siemens (54), in lewe besturende direkteur van die CityMed-daghospitaal in Bloemfontein, wil nou aansoek doen dat die voorsittende beampte in sy verhoor hom moet onttrek.

Masilo Koenane het Maandag namens Stanley Bakili in die hooggeregshof in Bloemfontein gesê sy kliënt se opdrag is dat hy moet aansoek doen dat regter Pitso Molitsoane hom van die verhoor moet onttrek.

Hy het Maandag geen verdere besonderhede oor sy aansoek gegee nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos