Sit vir 18 j. in tronk: ‘Miskien help dit met genesing’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carine van Staden sê sy kan miskien nou vrede maak met die wete dat haar sielkundige en fisieke seer sedert die voorval waarskynlik die res van haar lewe met haar sal wees.  Foto: Deaan Vivier
Carine van Staden sê sy kan miskien nou vrede maak met die wete dat haar sielkundige en fisieke seer sedert die voorval waarskynlik die res van haar lewe met haar sal wees. Foto: Deaan Vivier

Toe die oudsoldaat wat haar destyds geskiet het na die hofselle gelei word, het Carine van Staden haar voorkop teen Johan Harmse se arm gedruk.

Een stukkie van die drama wat sedert 10 Augustus 2017 hul lewe omvergewerp het, is Dinsdag afgesluit toe landdros Pieter Nel vir Jacob Marakalla, ’n voormalige korporaal en BBP-beskermer, tot effektief 18 jaar tronkstraf gevonnis het.

LEES OOK | Gewese BBP-lid skuldig: Optrede was ‘blatant, blitsig en onnodig’

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos