Deel

‘Skietery’ op EFF-viering: Regter moet besluit oor video

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Julius Malema, EFF-leier. Foto: Lulama Zenzile
Julius Malema, EFF-leier. Foto: Lulama Zenzile

Die EFF-leier, Julius Malema, en sy lyfwag het weer Maandag in die streekhof in Oos-Londen verskyn oor die voorval in 2018 waarin Malema glo ’n vuurwapen op die EFF-partyvieringe in Mdantsane afgevuur het.

Malema staan tereg op aanklagte van die onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie en op drie aanklagte van die oortreding van die Wet op Vuurwapenbeheer.

Sy lyfwag en medebeskuldigde, Adriaan Snyman, staan tereg op aanklag van die oortreding van die Wet op Vuurwapenbeheer en die versuim om skade teen eiendom te voorkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.33
-0.9%
Rand - Pond
22.51
-1.2%
Rand - Euro
19.77
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
977.02
+0.9%
Palladium
1,409.01
+0.6%
Goud
1,956.01
-1.2%
Silwer
22.98
-1.1%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos