‘Skote, gevlug tussen karre’ ná moord op motorhandelaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tshiamo Sekgoro Dinsdag in die rondgaande hof in Klerksdorp. Foto: Susan Cilliers
Tshiamo Sekgoro Dinsdag in die rondgaande hof in Klerksdorp. Foto: Susan Cilliers

Joe Ally en Mohamed Dangor het net klaar gebid, tee gedrink en oor geestelike sake gesels toe die man met die rooi hemp Dangor se kantoor binnekom.

Hy het geskree: “Gee my die kar! Gee my die kar!”

Ally het beduie hy moet na die ontvangsdame gaan. Toe ruk die man ’n pistool uit en brand om die beurt op Ally en Dangor los, net daar waar hulle op hul stoele gesit het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.83
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.18
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
2,002.00
+1.6%
Platinum
958.00
-0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos