Smokkelaar steeds aangehou, groot boete nog nie betaal

akkreditasie
Die renosterhoring wat vlugtende mans uit hul motor se venster gegooi het.
Die renosterhoring wat vlugtende mans uit hul motor se venster gegooi het.

Die Chinees wat verlede jaar met 18 renosterhorings op die O.R. Tambo-lughawe betrap is, is Donderdag in die streekhof in Kempton Park gevonnis tot ’n boete van R1,2 miljoen of ses maande tronkstraf.

Ye Zhiwei (28) het in Maart erken hy het die renosterhorings in Windhoek by ’n ander Chinees, ene Zhang Fei, gekry en moes dit vanaf Namibië deur die O.R. Tambo-lughawe na Hongkong in China smokkel.

Op 23 November het hy uit Windhoek na Suid-Afrika vertrek. Hy het op sy aansluitingsvlug gewag toe polisielede hom vra of twee verdagte tasse aan hom behoort.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 87/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.40
+0.8%
Rand - Pond
20.97
+0.7%
Rand - Euro
17.47
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,816.49
+0.2%
Silwer
23.74
+1.1%
Palladium
1,896.00
-0.4%
Platinum
991.25
+0.6%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,123
+1.2%
Alle aandele
75,763
+1.1%
Hulpbronne 10
74,983
+0.6%
Industriële 25
96,513
+2.4%
Finansiële 15
15,215
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos