Só is 6 Krugersdorp-moordenaars gestraf

akkreditasie
Marcel SteynFoto: Deaan Vivier
Marcel SteynFoto: Deaan Vivier

Die Krugersdorp-moordenaars dien tussen die ses van hulle 39 lewenslange vonnisse plus 1 049 jaar uit. Dis in totaal 2 024 jaar agter tralies.

Die oorblywende drie lede van Electus per Deus, ’n rampokkeronderneming, is Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg ná ’n hofstryd van langer as drie jaar gevonnis.

Cecilia Steyn (38), die baasbrein, sit 13 keer lewenslank plus 155 jaar agter tralies, weens onder meer 11 moorde. Zak Valentine (34) sit agt keer lewenslank plus 93 jaar, weens onder meer sewe moorde. Marcel Steyn (21) is sewe lewenslange vonnisse opgelê plus nog 144 jaar, weens onder meer agt moorde. Ten tyde van twee van die moorde was sy minderjarig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.20
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,839.40
-0.1%
Silwer
24.50
+1.4%
Palladium
2,070.50
+3.4%
Platinum
1,044.50
+1.7%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos