Solidariteit dien klagte teen 'staatskapers' in – insluitend Zuma

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma   Foto: Nic Bothma/AFP via Getty Images
Oudpres. Jacob Zuma Foto: Nic Bothma/AFP via Getty Images

Die vakbond Solidariteit het Dinsdagoggend klagte van korrupsie, diefstal, bedrog en die wanbestuur van staatsfondse teen 21 vermeende staatskapers aanhangig gemaak.

Die strafregtelike klagte volg na aanleiding van onder meer verslae en aanbevelings van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.

Die vermeende staatskapers teen wie klagte aanhangig gemaak is, sluit in oudpres. Jacob Zuma, Dudu Myeni, voormalige voorsitter van die SAL,  Brian Molefe, voormalige hoof van Transnet en Eskom, en Daniel Mantsha, voormalige voorsitter van Denel, asook Zwelakhe Ntshepe, voormalige uitvoerende hoof van Denel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos