Stella-moorde: Nóg ’n poging om te appelleer misluk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marna Engelbrecht (links) en Sharnelle Hough.
Marna Engelbrecht (links) en Sharnelle Hough.

Xander Bylsma (22) se laaste hoop om sy skuldigbevinding en vonnisse weens die Stella-moorde om te keer, is nou die konstitusionele hof.

Sy regspan het Saterdagoggend bevestig hul aansoek voor die president van die appèlhof in Bloemfontein om spesiale verlof tot appèl is vroeër vandeesmaand van die hand gewys is. Bylsma se regspan het dié aansoek gebring nadat hul petisie na die appèl-afdeling van die hooggeregshof in Bloemfontein in Junie vanjaar misluk het.

Die petisie het gevolg nadat regter Ronald Hendricks Bylsma se aansoek om verlof tot appèl in Februarie vanjaar in die hooggeregshof in Mmabatho, Noordwes, geweier het. Hy het bevind daar is geen redelike kans dat ’n ander hof tot ’n ander beslissing sal kom as dat dit Bylsma was wat Sharnelle Hough (17), sy voormalige meisie, en Marna Engelbrecht (16), sy kleinniggie, vermoor het nie. Die appèlhof in Bloemfontein het dieselfde beslissing gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.85
-0.3%
Rand - Pond
19.51
-0.7%
Rand - Euro
16.78
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.01
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,838.78
+0.6%
Silwer
21.52
+1.7%
Palladium
1,929.00
+2.6%
Platinum
915.50
+0.4%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,555
+2.6%
Alle aandele
67,871
+2.3%
Hulpbronne 10
66,064
+2.6%
Industriële 25
79,731
+4.1%
Finansiële 15
15,473
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos