Timol-moordverhoor: ‘Geregtigheid kan nou geskied’

akkreditasie
Imtiaz Cajee, Ahmed Timol se broerskind, kon sy vreugde Maandag nie wegsteek toe daar in die hooggeregshof in Johannesburg bevind is dat die NVG moet voortgaan met die moordverhoor van João Rodrigues (80) nie. Foto: Isabel Venter
Imtiaz Cajee, Ahmed Timol se broerskind, kon sy vreugde Maandag nie wegsteek toe daar in die hooggeregshof in Johannesburg bevind is dat die NVG moet voortgaan met die moordverhoor van João Rodrigues (80) nie. Foto: Isabel Venter
Foto: Isabel Venter

Al moet die ou wonde van die verlede oopgekrap word, is dit nodig sodat reg en geregtigheid kan geskied.

Dit was die woorde van regter Seun Moshidi Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg toe hy en ’n volbank regters beslis het die nasionale vervolgingsgesag (NVG) mag daarmee voortgaan om João Rodrigues (80) vir die moord op Ahmed Timol te vervolg.

Rodrigues, oudlid van die veiligheidspolisie, staan tereg vir die moord op die anti-apartheidsaktivis in 1971.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
19.81
+0.2%
Rand - Euro
16.83
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,856.11
+0.5%
Silwer
21.85
+0.4%
Palladium
1,992.00
+1.1%
Platinum
960.89
+0.3%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos