Timol: Rodrigues teken appèl aan

akkreditasie
Joao Jan Rodrigues Foto: Felix Dlangamandla
Joao Jan Rodrigues Foto: Felix Dlangamandla

Die apartheidsera-polisieman João “Jan” Rodrigues het aansoek gedoen om verlof om appèl aan te teken teen die hooggeregshof se beslissing dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) daarmee mag voortgaan om hom vir die destydse moord op Ahmed Timol te vervolg.

Die bejaarde Rodrigues (80) het met ’n vorige hofverskyning gesê hy kwalifiseer vir die amnestie wat oudpres. Nelson Mandela destyds aangekondig het vir polities gemotiveerde misdade wat voor 1994 gepleeg is.

Hy het verder aangevoer dat die bykans 50 jaar wat verloop het sedert die voorval in 1971 en sy geheueverlies sal verhinder dat ware geregtigheid sal geskied, sou hy wel verhoor word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.62
+0.2%
Rand - Pond
19.54
+0.5%
Rand - Euro
16.67
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.05
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,857.85
-0.5%
Silwer
21.90
-1.0%
Palladium
1,996.00
-0.6%
Platinum
947.51
-0.9%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,733
-0.7%
Alle aandele
67,217
-0.7%
Hulpbronne 10
73,651
-0.9%
Industriële 25
71,952
+0.3%
Finansiële 15
15,509
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos