Toekoms van taal dalk rooskleuriger

akkreditasie
Die hoofgebou van Unisa in Pretoria.Foto: Argief
Die hoofgebou van Unisa in Pretoria.Foto: Argief

Die departement van hoër onderwys sal Afrikaans as ’n onderrigtaal in sy taalbeleid moet insluit noudat die konstitusionele hof die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se taalbeleid as ongrondwetlik verklaar het.

André Gaum, kommissaris van die Menseregtekommissie (MRK), sê hy beplan om dringend met dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderrig, oor die regsgevolge van die konstitusionele hof se uitspraak op tersiêre instellings te praat.

Die eenparige uitspraak, geskryf deur regter Steven Majiedt, was ten gunste van AfriForum. Die hof het beslis dat Unisa se taalbeleid, wat Afrikaans sedert 2016 as onderrigtaal uitsluit, ongrondwetlik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 0
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 0
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos