Trokdrywers in hof ná N3 in KZN versper is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Deon Raath
Ter illustrasie. Foto: Deon Raath

Twaalf vragmotorbestuurders verskyn Maandag in die landdroshof in Ladysmith in verband met die versperring van die N3 tussen die Van Reenenspas en die Tugela-tolhek.

Brig. Jay Naicker, KwaZulu-Natalse polisiewoordvoerder, sê die bestuurders verskyn op aanklagte van intimidasie, ekonomiese sabotasie, asook oortredings van die Padverkeerswet.

Talle vragmotorbestuurders het Vrydagoggend omstreeks 03:00 op die N3 uit hul vragmotors geklim en met die sleutels weggestap. Dit het daartoe gelei dat die verkeer vir ’n hele dag tot stilstand gebring is. Die vragmotorbestuurders is ontevrede oor die indiensneming van buitelanders as vragmotorbestuurders.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos