Tweespruit-plaasaanvallers binnekort weer in hof

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Verskaf
Foto ter illustrasie. Foto: Verskaf

Twee vermeende plaasaanvallers wat deur ’n boer by Tweespruit in die Vrystaat raakgeskiet is en ’n ruk in die hospitaal was, sal binnekort weer in die hof verskyn.

Kol. Thandi Mbambo, polisiewoordvoerder in die Vrystaat, sê Itumeleng Mekoa (22) en Mhlekazi Monyane Mejaele (35) word in die Grootvlei-gevangenis aangehou sedert hulle uit die Ladybrand-hospitaal ontslaan is.

Mbambo sê hulle sal weer op 22 Julie in die landdroshof in Hobhouse verskyn wanneer hulle om borgtog wil aansoek doen. Hulle word van onder meer gewapende roof aangekla.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos