Uitstel verby: ‘Rohde moet tronk toe’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die veroordeelde moordenaar Jason Rohde is op 29 Februarie 2019 in die hooggeregshof in Kaapstad tronkstraf van 20 jaar opgelê. Dié hof het bevind hy het sy vrou, Susan, op 24 Julie 2016 vermoor. Foto: Gallo Images
Die veroordeelde moordenaar Jason Rohde is op 29 Februarie 2019 in die hooggeregshof in Kaapstad tronkstraf van 20 jaar opgelê. Dié hof het bevind hy het sy vrou, Susan, op 24 Julie 2016 vermoor. Foto: Gallo Images

Dit is in die belang van geregtigheid dat Jason Rohde (52), moordenaar van sy vrou, Susan, sy vonnis nou begin uitdien.

Hy is aan ’n baie ernstige misdaad skuldig bevind en ’n bank van vyf regters in die appèlhof het regter Gayaat Salie-Hlophe se beslissing bekragtig. Daarom is daar nie ’n groot kans op sukses indien Rohde die konstitusionele hof sou nader met sy aansoek om verlof tot appèl nie.

So voer die staat aan in sy hofstukke wat hy Vrydag by die hooggeregshof in Kaapstad ingedien het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 3
Arsenal 2
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos