Unisa: Hof tree in die bres vir Afrikaans

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Regter Steven Majiedt. Foto: Judges Matter
Regter Steven Majiedt. Foto: Judges Matter

Die taalbeleid van die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) is Woensdag as ongrondwetlik verklaar.

Die konstitusionele hof se kworum het eenparig saamgestem en het by monde van regter Steven Majiedt die uitspraak gelewer in die saak waarin AfriForum aangevoer het die beleid, wat Afrikaans sedert 2016 as onderrigtaal uitsluit, is ongrondwetlik. Die uitspraak is in sowel Engels as Afrikaans neergepen.

AfriForum het die uitspraak as ’n “reuse-oorwinning vir Afrikaans, Afrikaanssprekende studente en ook taalregte in die land” beskou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos