13-jarige na bewering gedwing om met ou man te trou, hoor hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Die verhoor van twee mans en ’n vrou wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n 13-jarige meisie gedwing het om met ’n 60-jarige man te trou sal tot die einde van die maand in die hooggeregshof in Gqeberha voortduur.

Die troue het na bewering in November 2016 plaasgevind, sê Anelisa Ngcakani, streekwoordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag, in ’n verklaring.

Een van die beskuldigdes is die meisie se 66-jarige oom by wie sy sedert Junie 2012 ná haar ma se afsterwe in KwaDukuza, KwaZulu-Natal, gewoon het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 0
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 55/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.2%
Rand - Pond
21.54
+0.0%
Rand - Euro
18.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,791.87
+0.4%
Silwer
22.90
-0.0%
Palladium
1,800.50
+0.1%
Platinum
955.50
-1.1%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,246
-0.6%
Alle aandele
69,679
-0.5%
Hulpbronne 10
65,013
-0.9%
Industriële 25
93,223
-0.7%
Finansiële 15
13,529
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos