Deel

Verhoor oor Agrizzi onbepaald uitgestel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Angelo Agrizzi toe hy op 14 Oktober 2020 in die Palm Ridge-landdroshof in Johannesburg verskyn het. Foto: Gallo Images
Angelo Agrizzi toe hy op 14 Oktober 2020 in die Palm Ridge-landdroshof in Johannesburg verskyn het. Foto: Gallo Images

’n Verhoor oor hoekom Angelo Agrizzi nie sy hofsaak kan bywoon nie, is Woensdag onbepaald uitgestel.

Agrizzi, wat teregstaan weens beweerde bedrog en korrupsie, het weens swak gesondheid byna twee jaar nie in die hof verskyn nie.

Dié voormalige bedryfshoof van die ontbinde dienstemaatskappy Bosasa het in 2019 voorbladnuus gehaal toe hy voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping verskyn het met bewerings dat Bosasa se bestuur, staatsamptenare en ANC-lede by korrupsie betrokke was. Hy is ook by die bewerings betrek en is daarna aangekla.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.34
-1.0%
Rand - Pond
22.53
-1.3%
Rand - Euro
19.79
-1.0%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
975.88
+0.8%
Palladium
1,414.74
+1.0%
Goud
1,957.56
-1.1%
Silwer
23.00
-1.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos