Arnold Terblanche wat aangekla word van die moord op Vicki Terblanche, sy vervreemde vrou, is Vrydag in die landdroshof in Gqeberha borgtog geweier.
Die staat het Terblanche se aansoek teengestaan omdat hy van bylae 6-oortredings aangekla word.
Terblanche moes dus bewys daar is buitengewone omstandige dat hy op borgtog vrygelaat moet word.