Vermoorde wynboer se vrou kom met nuwe aansoek oor testament

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zurenah Smit en Stefan Smit in gelukkiger dae.
Zurenah Smit en Stefan Smit in gelukkiger dae.

In ’n ongekende stap het Zurenah Smit, weduwee van die vermoorde Stellenbosse wynboer, Stefan Smit, die hooggeregshof in Kaapstad in kennis gestel dat sy by ’n volbank regters appèl gaan aanteken teen regter Babalwa Mantame se uitspraak in April 2022 dat sy nie uit haar man se boedel mag erf nie.

Mantame het in April vanjaar Zurenah se beweerde betrokkenheid by haar man se moord op 2 Junie 2019 as “misdadig, laakbaar en betreurenswaardig,” beskryf. Mantame het in haar uitspraak gesê Zurenah moet sonder twyfel gestraf word.

’n Regsfirma wat Smit se twee dogters uit sy eerste huwelik verteenwoordig, het Zurenah in ’n daaropvolgnde skrywe egter daarop gewys dat sy haar nie tot ’n volbank regters mag wend alvorens sy nie by die verhoorregter – in dié geval Mantame – aansoek gedoen het vir verlof tot appèl en die appèl goedgekeur is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos