Deel

Verskeie klagte van seksuele mishandeling teen hoof ingedien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wium Uys, geskorste skoolhoof van die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem.  Foto: Truida Kestell Laerskool Facebook-blad
Wium Uys, geskorste skoolhoof van die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Foto: Truida Kestell Laerskool Facebook-blad

Die klagstaat in ’n dissiplinêre verhoor teen ’n Vrystaatse skoolhoof sluit in verskeie klagte van wangedrag, waaronder die seksuele mishandeling van manlike en vroulike onderwysers, intimidasie en dat hy die naam van die skool en van die onderwysdepartement in oneer gebring het.

Wium Uys (53), geskorste hoof van die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, se dissiplinêre verhoor was veronderstel om Maandag te begin, maar Howard Ndaba, woordvoerder van die departement, het Dinsdag aan Netwerk24 gesê dit is uitgestel omdat die voorsitter van die dissiplinêre verhoor siek is.

Uys is op 1 Februarie summier en onbepaald geskors.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.60
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,432.62
-0.7%
Goud
1,993.64
+1.2%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos