Versorger kry lewenslange straf ná verkragting van gestremde man

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: News24
Foto ter illustrasie. Foto: News24

’n Vrou van Gauteng wat die versorger was van ’n 21-jarige gestremde man en hom verkrag het, is in Krugersdorp se streekhof tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

Die polisiebestuur in Gauteng het ondersoekbeamptes in hierdie en nog een ander saak geprys vir hul werk wat gesorg het dat mense wat hulle aan geslagsgeweld skuldig maak, aan die pen ry.

In die eerste saak het die 55-jarige versorger die man, wat intellektueel gestremd is, in sy huis verkrag en seksueel aangerand terwyl sy ouers nie tuis was nie, lui ’n verklaring deur die polisie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos