Vervalle landdroshof in Musina gesluit, te gevaarlik

akkreditasie
Die binnekant van die landdroshof in Musina, Limpopo, wat weens 'n veiligheidsgevaar gesluit is.  Foto: Verskaf
Die binnekant van die landdroshof in Musina, Limpopo, wat weens 'n veiligheidsgevaar gesluit is. Foto: Verskaf

Die landdroshof in Musina is gesluit nadat die departement van arbeid Maandag ’n kennisgewing uitgereik het waarin die vervalle gebou as ’n veiligheidsrisiko bestempel word.

Luidens die verbodskennisgewing van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid van 1993, kan die gebou ineenstort en waag mense hul lewe om in die gebou te werk.

Jakkie Wessels, streekhofpresident in Limpopo, en die hooflanddros C.D. Ringane het Maandag in ’n skrywe aan die departement van justisie gesê die haglike toestand van die landdroshof is die afgelope paar jaar al etlike kere aangemeld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos