Vierde verdagte betrek by Baaise ‘kontrakmoord’

akkreditasie
Vicki Terblanche
Vicki Terblanche

Die vervreemde man van die vermoorde Vicki Terblanche het die hulp ingeroep van adv. Francois van Zyl SC, wat die Brit Shrien Dewani suksesvol in die moordsaak op sy bruid Anni verteenwoordig het.

Vicki (42) se liggaam is op 23 Oktober in ’n vlak graf by Groenbossies aan die buitewyke van Gqeberha gevind. Haar kêrel Reinhardt Leach (32) en dié se vriend Dylan (Babatjie) Cullis (20) is kort ná die gruvonds in hegtenis geneem.

Arnold Terblanche (53) is Woensdag – meer as drie weke na die moord – in die rykmansbuurt Mill Park aangekeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 17
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos